Aspalathus glabrata is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Darling tot by Malmesbury voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en daar is twee, gefragmenteerde subpopulasies op 'n padskouer. Die plant is deel van die fynbos en dit word bedreig deur indringer gras, te veel veldbrande en instandhouding van die padskouer.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
glabrata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika