Aspalathus excelsa is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hermanus tot by Stanford aan die voet van die Kleinrivierberge voor. Dit het habitat afgestaan aan ontwikkeling en indringerplante, laasgenoemde bly 'n bedreiging.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
excelsa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika