Aspalathus fasciculata is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor. Die laaste monster van die plant is laas in 1956 verkry, sedertdien is sy habitat verdring deur indringerplante en word bedreig deur die aanplant van wingerde en boorde.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
fasciculata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika