Aspalathus florulenta is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die Bokkeveldberge-eskarp, Gifberg en noordelike Sederberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 5000 km², daar is tot tien subpopulasies en is deel van die fynbos. Dit word bedreig deur die uitbreiding van die rooibostee bedryf.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

florulenta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika