Aspalathus esterhuyseniae is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike Sederberg en Groot-Winterhoekberge op hoogtes van 1 000 tot 1 600 m voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

esterhuyseniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika