Aspalathus desertorum is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Gydopas en Karoopoort voor. Daar is agt subpopulasies bekend en sommige subpopulasies se habitat is omgeskakel na vrugte boorde. Die bedreiging bestaan steeds.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

desertorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika