Aspalathus dianthophora is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom op die middel van die hellings van die bergreekse tussen Vanrhynsdorp en Ceres voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

dianthophora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika