Aspalathus abietina is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Wolseley tot in die Kaapse Skiereiland en suidwaarts tot by die Anysberg in die Bredasdorp-distrik voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 12 858 km² en daar is tien subpopulasies. Dit het reeds habitat verloor op die Kaapse Vlakte en die populasie is tans stabiel.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

abietina Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika