Aspalathus fusca is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Wemmershoek tot by Hangklip en Bredasdorp voor en dit is deel van die fynbos. Die populasie is tans stabiel, dit mag moontlik in sekere gebiede deur indringerplante bedreig word.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

fusca Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika