Aspalathus incurva is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net op die Kaapse Skiereiland voor waar dit deel vorm van die fynbos. Die plant word beskou as seldsaam en het geen bedreigings nie omrede dit onder die beskerming van die Tafelberg Nasionale Park val. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 190 km².
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
incurva Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika