Aspalathus flexuosa is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Nardousberge tot by Riversdale voor en dit is deel van die fynbos. Die bevolking is stabiel.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
flexuosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika