Aspalathus inops is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Langeberg voor waar daar twee subpopulasies is. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

inops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika