Aspalathus macrocarpa is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei. Dit plant kom in die Langeberg voor waar daar drie subpopulasies is en word bedreig deur die aanlê van nog wingerde.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

macrocarpa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika