Aspalathus filicaulis is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom by Sederberg tot by die Hottentots-Hollandberge en op die Kaapse Skiereiland voor.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
filicaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika