Aspalathus variegata is 'n klein struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het die op die Kaapse Vlakte voorgekom en word as uitgestorwe beskou. Dit was laas in 1898 gesien en was deel van die fynbos.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
variegata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika