Daubenya marginata is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom wydverspreid voor, in die Roggeveldberge-eskarp en die westelike Karoo tussen Calvinia, Sutherland, Fraserburg en Loxton. Dit kom ook in die Knersvlakte voor. Dit is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

marginata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Blomme