Massonia amoena is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom voor vanaf die Witteberg in die suidelike Drakensberg tot naby Lady Grey en Motkop in die noorde tot by die Winterberg- en Amatholebergreekse in suide naby Cathcart en Tarkastad omgewings.

Bronnelys Plants of the World Online PHYTOTAXA

amoena Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika