Massonia bakeriana is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom op die Kamiesberg en die Bokkeveldberge-plato voor.
Bronnelys Plants of the World Online PHYTOTAXA Pacific Bulb Soc
bakeriana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika