thumb|Meule naby Sliedrecht
Sliedrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 26 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 14 km².
Sliedrecht lê in die Alblasserwaard-streek in die suide van die provinsie en aan die noordoewer van die Beneden-Merwede-rivier.
In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
Sliedrecht is bekend om sy baggerbedrywe en deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.
Plekke Sliedrecht · Baanhoek
Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:
Party Setels 2010 2014 2018 2022 SGP–CU 7 7 7 7 PRO Sliedrecht 4 5 5 5 CDA 3 3 3 3 PvdA 3 2 2 2 Slydregt.NU 1 2 VVD 2 2 2 2 D66 1 0 Totaal 19 19 21 21
Boorlinge Bas van der Vlies (1942–2021), politikus
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)
Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland