Die Koudebergpas (Koubergpas, Kleinhoogpas) is ‘n pas op die P2262-pad in die Sederberge.
Hierdie pas is by nagenoeg 32° 16′ suid en 19° 12′ oos. Dit is dus net noordwes van Wupperthal en suid van Hoek se Bergpas.
Dit is ‘n kort steil pas op ‘n smal grondpad. ‘n Maksimum helling van 1:6 word bereik.
Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Verwysings
Bronnelys Index of Cape Mountain Passes. samountainpasses.co.za Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com
Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika