Haworthiopsis bruynsii is 'n vetplant wat tot die genus Haworthiopsis behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Steytlerville tot by Kleinpoort voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 52 km², die spesie se getalle het afgeneem weens onwettige versameling daarvan deur tradisionele medisyne handelaars asook onwettige versameling.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

bruynsii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika