Gymkhana Klubveld is 'n krieketveld en -span in Nairobi, Kenia. Dit het al agt die wedstryde gehuisves gedurende die Kampioenetrofee 2000, asook enkele wedstryde gedurende die Krieketwêreldbeker in 2003.

Die veld het 'n kapasiteit van 7 000 toeskouers. Die klub is die hoofkrieketveld in die land en die enigste plek wat werklik as 'n belangrike veld beskryf kan word. Dit is noord, nie ver, van die sentrale sakedistrik geleë.

Wedstryde Kampioenetrofee 2000

Krieketwêreldbeker 2003

Verwysings

Eksterne skakels Gymkhana Klubveld op ESPNcricinfo

Kategorie:Kampioenetrofeestadions Kategorie:Krieketwêreldbekerstadions Kategorie:Nairobi Kategorie:Krieket in Kenia