Killarney Gardens is 'n nywerheidsgebied in Kaapstad met geen inwoners of huishoudings nie. Dit is sowat 30 minute van die hawe en die lughawe af geleë en tussen die N1, die N7 en Plattekloofweg geleë.
Naburige voorstede sluit Milnerton Rural, Dunoon, Richwood en Flamingovlei in.
Die wyksraadslid vir die gebied is Joy McCarthy van die Demokratiese Alliansie.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kaapstad Kategorie:Koördinate op Wikidata