Bulbine dewetii is 'n plant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit in die Hexrivierberge voorkom.
Bronnelys ResearchGate Plants of the World Online
dewetii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika