Die Mzimvubu-beestong (Gasteria loedolffiae) is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom op die kranshange van die Mzimvubu- en Msikabariviere, in Pondoland, voor.

Bronnelys Plantz Africa Plants of the World Online

loedolffiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika