Gasteria glauca is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Kougariviervallei naby Joubertina voor. Daar is net een populasie en die plant word as krities seldsaam beskou.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
glauca Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika