Gasteria glomerata is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Patensie naby die Kougadam voor. Daar is net een populasie en die plant word as krities seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

glomerata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika