Die Osberg-beestong (Gasteria koenii) is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom aan die voorheuwels van die Groot-Swartberg by die Calitzdorp voor. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys Plantz Africa Plants of the World Online BioOne Complete Haseltonia

oenii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika