ISO 3166-2:ZA is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Suid-Afrika betrekking het. Hierdie standaard definieer Suid-Afrika se deelstate. Anders as sommige lande, word alle Suid-Afrikaanse deelstaat "provinsies" genoem.
Kodes Die voorvoegsel ZA staan vir Suid-Afrika, die tweede deel is die provinsie se tweeletter of drieletter-kode: duimnael|300px|Kaart van Suid-Afrika met die kode vir elke provinsie Kode Naam ZA-GPGautengZA-KZNKwaZulu-NatalZA-LPLimpopoZA-MPMpumalangaZA-NCNoord-KaapZA-NWNoordwesZA-ECOos-KaapZA-FSVrystaatZA-WCWes-Kaap
Sien ook Provinsies van Suid-Afrika .za ISO 3166-2, die verwysingstabel vir regionale landkodes. ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir domeinname op die Internet.
Verwysings
Kategorie:Provinsies van Suid-Afrika 2:ZA