Blue Horizon Bay is 'n nedersetting aan die kus van die Indiese Oseaan in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Geskiedenis Blue Horizon Bay lê drie kilometer oos van Van Stadensriviermond en het in 2001 saam met Port Elizabeth deel geword van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap