Gasteria ellaphieae is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom naby Patensie by die Kougadam voor. Die plant word as seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

ellaphieae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika