Gasteria doreeniae is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Swartwaterspoort in die Riebeek-Oos omgewing voor waar die enigste populasie is. Die plant word as kritiek seldsaam beskou maar het geen bedreigings nie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

doreeniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika