Gasteria disticha is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
Die spesie het twee subspesies: Gasteria disticha var. disticha Gasteria disticha var. robusta van Jaarsv.
Galery
Bronne Plants of the World Online
disticha Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika