Gasteria baylissiana is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom in die Suurberge, in een ravyn, voor waar die enigste populasie is. Die plant word as seldsaam beskou en het geen bedreigings nie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

baylissiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika