Strumaria salteri is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Nardousberg, Olifantsriviervallei en die Sederberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1500 km² en daar is sewe subpopulasies. Die plant word bedreig deur die uitbreiding van die rooibostee bedryf.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

salteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika