Die Bobbejaansbergtonnel is 'n spoorwegtonnel wat digby die kus by Elandsbaai deur die Bobbejaansberg tonnel.
Die tonnel is in die laaste deel van die Sishen-Saldanha-spoorlyn gebou, waarop treine van byna 4 km lank ystererts na die Saldanhahawe vervoer.
Koördinate volgens Googlekaart Noorde-ingang: Suide-ingang:
Kategorie:Spoorlyne in Suid-Afrika