Bradypodion caeruleogula, die Dhlinza-dwergverkleurmannetjie, Eshowe-dwergverkleurmannetjie of uMlalazi-dwergverkleurmannetjie is endemies aan KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word in die Dlinza-, Entumeni- en Ongoye-woude aangetref.
Kategorie:Bradypodion Kategorie:IUBN Rooilys bedreigde spesies