Strumaria unguiculata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Doringriviervallei voor waar die enigste populasie is. Die plant word bedreig deur oorbeweiding, versteuring deur mense en word uitgeroei vir tuinbou gebruik.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
unguiculata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika