Silaka-natuurreservaat is 'n natuurreservaat aan die Wildekus in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, en word deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur.

Die park het 'n klein oppervlak, slegs 400 ha, met grasveld en manjifieke inheemse kuswoude. Dit lê omtrent 7 km suid van die dorp Port St. Johns.

Sien ook Suid-Afrikaanse Nasionale Parke Dwesa-natuurreservaat

Eksterne skakels Oos-Kaapse Parke

Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap