Hessea incana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hessea behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Kamiesberg in Namakwaland voor. Daar is drie subpopulasies en die plant word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
incana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika