Hessea cinnamomea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hessea behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Kaapse Skiereiland, Riverlands en Joostenberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 2400 km² en het oor die afgelope 140 jaar reeds 50% van sy habitat aan ontwikkeling afgestaan, veral op die Kaapse Vlakte. Indringerplante het ook 'n bedreiging geraak.
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
cinnamomea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika