Die Bobbejaansberg is 'n klein berg in Elandsbaai digby die Atlantiese kus van die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, Vanaf die land steek die berg uit na die seebaai, waar dit as Baboon Point bekend staan.
'n Treintonnel deur die berg maak dit vir die Sishen-Saldanha-spoorlyn moontlik om verby die berg verder teen die kus langs af te beweeg.
Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap