Die Vaalhoekrivier is 'n klein sytak van die Saalboomrivier en Kraairivier in die noordooste van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Drakensberg net noord van die Otto du Plessis-pas (suidwes van Barkly-Oos) en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Vaalhoekrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Verwysings
Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap