Die Leeuspruit is 'n klein sytak van die Vaalhoekrivier en Kraairivier in die noordooste van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Drakensberg suid van Barkly-Oos en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Monding Vaalhoekrivier by
Eksterne skakel Google-kaart van die Leeuspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Verwysings
Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap