Die volstruisuintjie (Moraea lewisiae) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Namakwaland tot in die Oos-Kaap voor. Die plant word 20-90 cm groot en blom van Oktober tot Desember, die blomme is geel.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 102,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika lewisiae