Moraea inconspicua is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Bokkeveldeskarp tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Port Elizabeth voor. Die plant word 20-45 cm groot en blom van September tot November, die blomme is geel tot bruinkleurig of roomkleurig.
Subspesies Daar is twee subspesies: Moraea inconspicua subsp. inconspicua Moraea inconspicua subsp. namaquensis Goldblatt & John Manning.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 104,
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika inconspicua