Moraea angusta is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Sederberg tot by Knysna voor. Die plant word 20-40cm groot en blom van Augustus tot November.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika angusta