Moraea anomala is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Pakhuispas tot by die Kaapse Skiereiland en Caledon voor. Die plant word 20-40 cm groot en blom van September tot November, die blomme is geel.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, Bl. 106,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika anomala