Atalanta Bergamasca Calcio, dikwels genoem Atalanta, is 'n professionele sokkerklub gebaseer in Bergamo, Lombardye, Italië. Die klub speel in Serie A vandat dit in 2010–11 uit Serie B bevorder is. Hulle het derde geëindig in die 2018–19 Serie A- seisoen, wat beteken dat hulle vir die eerste keer in die klub se geskiedenis in die UEFA Kampioenskapsliga kan speel. Hulle speel by die Gewiss-stadion, wat 'n kapasiteit van 21 300 het. Hulle het 'n langdurige wedywering met die nabygeleë klub Brescia.

Kategorie:Italiaanse sokkerklubs