duimnael|links|300px|Die Ncandurivier aan die onderkant van die waterval.
Die Ncandu-waterval is slegs 12 km buite Newcastle in die rigting van Normandien. Dit bied 'n ontspanningsarea in die natuur met braai- en ablusiefasiliteite beskikbaar. Die hekke is daagliks tussen 06h00 en 20h00 oop vir besoekers.
Eksterne Skakels Newcastle, Adventure, Sport and Outdoor Recreation
Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal